Reviews

Guest Reviews

Unforgettable Stay

I booked the place for my daughter and her hubby for a stay while they were working in the area. They absolutely raved about the place! They are in love with Oppi Dam and said they will definitely go back there. My daughter, being an earth child, had a ball on the dam reading her book sitting in the boat. Thank you for making their stay unforgettable!

Therese v d Berg - 25 October 2018

Love Oppi Dam

We love Oppi Dam - need we say more!!!!

Bill and Carol Aston - 22 October 2018

Will go again definitely

Oppidam was fantastic. The chalet we rented were a lot bigger then expected. Everything you need to have a nice weekend was in the chalet. You only have to bring your food/spices and cold drinks otherwise it's all there. The chalet eve in the hot summer was nice and cool no aircon was even needed.

Willnes Eybers - 1 October 2018

Baie gasvry en maklik

Die kamp was voorwaar lekker, weer-eens. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Julle is baie gasvry en maklik om oor die weg mee te kom. Al wat julle moet doen is om naweke langer te maak, lol.

Werner Cloete - 25 September 2018

Can't wait to go back.

We had a fabulous time. Oppi Dam is stunning, we have raved to all our friends about it.

Wendy Bridger - 24 September 2018

Friendly service

Excellent camping facilities with spotless private ablutions and cooking area. Well kept lawn and plants. Friendly service Certainly among the very best

Francois Potgieter - 4 June 2018

Gasvryheid en netheid.

Oppi Dam is 'n fantasiese ervaring om te bly!! Gasvryheid, netheid en die wonderlike skoon karoo lug!! Oppi Dam 10 sterre !!

Endri Huisamen - 25 May 2018

Thank you for enjoyable stay

Our second, and hopefully not the last visit. Beautiful manicured terrain. Chalet spotless, tastefully furnished and comfortable. Compliments to the Oppi Dam team. Thank you for another most enjoyable stay. Jack and Charlotte. Somerset West

Charlotte Van Wyk - 16 May 2018

What an amazing place!

Quiet, save, and perfectly located for travellers and campers looking for tranquility. This cozy settting has perfect facilities for camping or caravaning! Oppi Dam is a must on your to-do list if you are camper. The owner is very welcoming and friendly and you will struggle to find better service elsewhere. Thank you so much for accommodating me! I will definitely recommend you to all my friends and can't wait for my next visit!

Nic Oosthuizen - 13 April 2018

Exceptionally neat

A stunning spot to relax at. Exceptionally neat and tidy with the added benefit of being close to fun things to do plus off sales is a walk away. Will definitely be returning.

Zac Wessels - 8 April 2018

Vriendelike Personeel

Uitstekende kamp geriewe. Baie netjies en al die personeel baie vriendelik. Julle sien ons defnitief weer erg lekker gewees.

Hesta Engelbrecht - 8 April 2018

Fantastiese Atmosfeer

Was absoluut fantasties om hier te kamp! Beslis een van die beste oorde wat ons al ooit besoek het en sal dit beslis aanbeveel. Die geriewe is netjies skoon en prakties met 'n fantastiese atmosfeer. Oppi dam is beslis 'n vyfster oord.

Giselle Van Schalkwyk - 4 April 2018

Uitstekende Akkommodasie

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars sowel as Madelein. Staanplekke en geriewe is uitstekend. Sal beslis Oppi Dam aanbeveel en ons wil binnekort weer daar kom kamp. Tien uit tien vir hierdie uitstekende akkommodasie.

Elsie Hanekom - 4 April 2018

Pragtige skoon oord.

Ons kamp baie en in baie verskillende parke maar die ondervinding van Oppi Dam het ns nog nooit raakgekamp nie. Baie dankie vir die pragtige skoon oord met die mooiste natuur. Wees verseker ons gaan in die toekoms ompad ry om jul raak te kamp. Baie sterkte met jul besigheid en ons wens Pierre hoeie gesondheid toe vir nog 60 jaar. Langebaangroete

Mona Greeff - 1 April 2018

Pragtige plek

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek, mooi grasperke, geriewe van die beste. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kom beslis weer kuier.

George Edwards - 1 April 2018

Netjiese kampplek.

Die mooiste netjiese kampplek , sal weer en weer daar gaan kamp. Hou van die idee dat jy jou eie badkamer geriewe het en nie moet stap na n ablisie blok toe nie. Die swembad is pragtig en het die 2 dae baie geniet. Baie dankie vir sulke lekker staanplekke.

Ina de Kock - 29 January 2018

Uitstekend!

Dit is beter, mooier, en groter as baie plekke wat ek al besoek het. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Travel Ground - 11 January 2018

Hou so voort!

Ons het heerlik gekamp en het reeds weer bespreek. Ons beveel dit aan by al ons vriende en familie. 'n Plek om te rus en te kuier met ongelooflike mense wat altyd beskikbaar is om vir jou iets te doen. Vriendelike personeel en uitstekende karavaanstaanplekke.

Elize en Kobus - 11 January 2018

Gem of a resort.

What a surprise to find such a gem of a resort. Very neat, friendly hosts will surely be back again

Veronica Herselman - 3 January 2018

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Ons het 'n paar dae in 'n Chalet gebly Desember, die huis is het alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon. Die werkers het elke more die sakke kom leeg maak met 'n glimlag en almal is baie vriendelik. Dit is 'n baie rustige plek en mens het die stilte van die natuur regtig in geneem, tog is jy naby Oudshoorn en die winkels. Ons sal defnitief weer by Oppi Dam kom kuier.

Sherese Whale - 3 January 2018

We loved every moment of our stay.

The facilities are exceptional and the overall condition of the resort way above the average. We will be singing your praises to friends, and will definitely be back. Well done on providing a really good camping experience.

Ann Zwets - 2 January 2018

Excellent facilities.

What an awesome holiday we had. The facilities are EXCELLENT, the resort is beautifully grassed and well maintained. It is conveniently situated and has easy access to all site-seeing landmarks in Oudtshoorn. Our family loved every minute of the time we spent there. Quiet and not over-crowed...that is the way we love it! Thank you for having us and we will certainly be visiting you again.

Juanita Hare - 2 January 2018

Perfect service.

This was one of the best holidays ever we will definitely use your facilities again i rate your resort 10 out of 10 with perfect service from staff and also owner Peer Schoeman perfect host

Marius van der Bank - 1 January 2018

Baie dankie aan Oppi Dam Resort.

Ons het heerlik gebly. Chalets en Cottages was skoon en netjies asook die terrein en swembad. Johan was altyd vriendelik en behulpsaam en diens was baie goed. Sal dit aanbeveel. En sal verseker weer om kuier.

Elly van Dijk - 17 March 2018

Ons het 'n lieflike naweek by julle gehad en al die geriewe is pragtig skoon.

Dankie vir vriendelike personeel en eienaar,Ons sien jul definitief weer!

Wanda - 18 March 2018

EMAIL US schoempa@mweb.co.za for more info or bookings

If you wish to check availability or enquire about our rates, please contact us via email.